Prestige Meubels is geleƫ in Vredenburg aan die Weskus. En voorsien 'n wye verskeidenheid kwaliteit tweedehandse en nuwe meubels. Onder andere antieke, soliede swarthout en "white washed" meubels. Nuwe beddens & matrasse, 'n groot verskeidenheid kantoormeubels, yskaste, stowe, wasmasjiene, skilderye, huisware, spieels, lampe, dekoratiewe en funksionele stukke.
As u woning, huisie by die see of kantoor 'n "make-over" nodig het, kom loer gerus in vir iets spesiaals. Ons is daagliks oop, Maandae tot Vrydae 8:30 tot 17:00 en Saterdae tot 13:00.
Ons koop meubels direk vanaf die publiek aan. Aanvaar alle debiet en kredietkaarte, asook drie maande "lay-by's". Plaaslike aflewerings kan gereel word.
Velddrifweg 11, Vredenburg | 022 713 5075 | info@prestigemeubels.co.za
Ma - Vry: 8:30 - 17:00, Sat 8:30 - 13:00